| Modulekode | FST 413 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Lesings: Beginsels betrokke en stappe wat gevolg word in die ontwikkeling van nuwe voedselprodukte wat veilig, smaaklik, voedsaam en koste-effektief is. Toepassing van die teorie van voedselprodukontwikkeling. Kwaliteitsbestuursisteme met spesifieke verwysing na Goeie Vervaardigingspraktyke, HACCP, ISO 9000-sisteme. Nasionale en internasionale standaarde van toepassing op die voedselbedryf. Codex Alimentarius, die Food and Drug Administration (FDA). Die toepassing van voedselwetgewing Voedselverpakking. Praktika: ‘n produkontwikkelingsprojek word beplan, uitgevoer en aangebied. Toepassing en implementering van HACCP. |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme |
|
| Voorvereistes | FST 260 of TDH en FST 351 en FST 352 |
| Kontaktyd | 15 besprekingsklasse, 6 praktiese sessies per semester |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Voedselwetenskap |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App